If you Like it, Please Share! :)
Oorsig
Visuel LightBox JS 'n gratis towenaar program wat jou help om maklik web foto gallerye voort te bring met 'n netjiese Lightbox-styloorlegsel uitwerking, in 'n paar klikke sonder om een lyn kode te skryf.
Trek&Los jou foto's in die Visual LightBox venster, druk "Publiseer" en jou eie web gallery met pragtige LightBox 2uitwerking sal oombliklik in jou ondersoeker oopmaak!Geen Java kodering, css, html kodering, geen beeld redigering, net 'n klik om jou gallery gereed te kry.
Visual LightBox Glanspunte:
- Skuif vertoning met automatiese begin opsie
- Widows & MAC weergawe
- Zoem uitwerking met oorlegsel venster
- Verronde hoeke van oorlegsel venster
- Pas groot beelde in ondersoeker venster
- Baie mooi gallery temas
- Beeld rotering en hoë gehalte beeld skaling met onveranderlikes
- Automatiese duimnael beeld skepping
- Onder-skrif byvoeging
- Ingeboude FTP
Voorbeeld
LightBox 2 gallery toonstuk
Die volgende beeld voorstelling is voortgebring deur Visual LightBox. Klik op enige prentjie om die LightBox 2 gallery te open.
Die voorbeeld hierbo is 'n binne-bladsy se gebruiks voorstelling van die LightBox 2 demonstrasie program. Die gallery wat met Visual LightBoxgeskep is word binne-in die bladsy uitleg geplaas. U kan ook na die 'vol bladsy demonstrasie gallery' kyk.Hierdie voorbeeld neem die hele ondersoeker spasie op om die gallery ten toon te stel.
Laai Visual LightBox Af
vir Windows | vir MAC |
Visual LightBox JS is gratis vir nie-komersiële gebruik.
'n Klein fooi word benodig vir besigheids gebruik. Visual LightBox Besigheids Weergawe voorsien aan die aanvullende opsiesom die Visual LightBox.com krediet nota te verwyder asook om jou eie logo oor foto's te plaas.Nadat u die betaling deur middel van beskermde form voltooi het, sal u oombliklik 'n epos ontvang met die lisensie sleutelwat Visual LightBox Gratis Weergawe in die Besigheids weergawe verander. U kan u mees verkose betaal metode kies:Kredit Kaart, Bank Oorplasing, Tjek, PayPal ens.Asook kan u die Besigheids Weergawe gratis bekom as u help met die vertaling daarvan na u eie taal, kontak ons gerus vir meer inligting:
.
|
| |||||||||||||||||||||||||||||||
Ondersteuning
Vir probleem voorskiet, funksie voorstelle en algemene hulp, Kontak Kliënte Ondersteuning en maak seker dat u inligting verskaf omtrent u ondersoeker,opererende stelsel, Visual LightBox weergawe, en skakel of relevante kode:
.
RELATED
CC13.com " Blog Archive " APEX: Bildergallery mit LightBox Zum Anzeigen der Bilder verwende ich das JavaScript-Paket "LightBox" ... Was zum Anzeigen nun noch fehlt, ist der jQuery-LightBox-Aufruf. ...
Lightbox2 statt Slideshow | Gallery Die im "Lightbox JS Tutorial" (http://gallery.menalto.com ... Das mchte ich nicht: Die Lightbox soll wirklich ein direkter Ersatz von der Slideshow werden. ...
Atom 0.3 ... uploads//2009/03/usb.jpg" rel="lightbox[2244]"><img src="http://www.markus ... content/uploads//2009/02/gewitter.jpg" rel="lightbox[2142]"><img src="http://www. ...
Adventures with a homemade lightbox - Nachrichten-Forum Dreamstime ist eine leistungsfhige Fotogemeinschaft, die lizenzfreie Bilder und Stock-Fotografie fr Druck oder Web-Design zur Verfgung stellt.
SKOTTIE "skottie - load me up". Datentransfer - professionell und schnell ... Sind Sie Fotograf/in, Bildbearbeiter/in oder Werbe-Profi? ...
Realmac Software Forums | Web Yep im RW Lightboxfunktion HIILFEEE ich wre wie immer dankbar fr ein bisschen Licht im Innern der Lightbox ... Ich benutze RapidAlbum mit Lightbox-Galerien. ...
Lightbox Photo Lightbox Photo www.lightboxphoto.de. Hier entsteht eine neue Webprsenz ...
Print Page - Grsse Probleme mit Lightbox 2 hi ich habe gerade mal Lightbox 2 installiert und es funktioniert so guat eigentlich auch alles. nur ist die lightbox leider irgendwie einfach zu gross: ...
Lightbox 2 mit Links fr Flickr Photos " Labor, was bisher geschah ... Erst neulich wurde ich per Mail gefragt, wie bei meinen vergrerten Bildern ... Wenn das Lightbox-Script wie auf der Website beschrieben korrekt installiert ...
Chinapix - Stock Photography - Bild Agentur - Agence de Photos Einzelne oder mehrere Bilder gleichzeitig ber die Lightbox bestellen: ... Wenn Sie alle Bilder aus der Lightbox bestellen mchten, brauchen Sie die Bilder ...
Joachim Wendenburg Fotografie - Schwarz Weiss Joachim Wendenburg Fotogalerie - Schwarz Weiss ... Versteckt in Algorithmen dagegen die Magie digitaler Schwarz-Weiss Fotografie: ...
fotolism.us - powered by FeedBurner ... "lightbox[1690]"><img src="http://www.fotolism.us/wp-content/uploads/2009/03 ... 2009/03/dscf3107.jpg" rel="lightbox"><img class="aligncenter size-full wp-image ...
Chitime Photo. - powered by FeedBurner ... .com/albums/e84/Chikatze/DSC_4800.jpg" rel="lightbox" onclick="javascript: ... "lightbox" onclick="javascript:pageTracker._trackPageview('/outbound/article/i37. ...
View Gallery: EM Fotos Fussball UEFA Europameister... IMPRESSUM. EMAIL. CLIENT AREA. SHOPPING CART. LIGHTBOX. SEARCH ARCHIVE. GALLERIES. HOME ... powered by PhotoShelter. all images/fotos motivio and its ...
SB-600 Willkommen auf der privaten Homepage von Johannes Jarolim, Salzburg, _ sterreich / Welcome to the private homepage ... Fotografie, Lightbox, Official Cosmonaut, ...































