Oorsig

Visuel LightBox JS 'n gratis towenaar program wat jou help om maklik web foto gallerye voort te bring met 'n netjiese Lightbox-styl oorlegsel uitwerking, in 'n paar klikke sonder om een lyn kode te skryf.

Trek&Los jou foto's in die Visual LightBox venster, druk "Publiseer" en jou eie web gallery met pragtige LightBox 2 uitwerking sal oombliklik in jou ondersoeker oopmaak! Geen Java kodering, css, html kodering, geen beeld redigering, net 'n klik om jou gallery gereed te kry.

Visual LightBox for Windows   Visual LightBox for MAC

Visual LightBox Glanspunte:

create photo album website

Voorbeeld

LightBox 2 gallery toonstuk

Die volgende beeld voorstelling is voortgebring deur Visual LightBox. Klik op enige prentjie om die LightBox 2 gallery te open.


Die voorbeeld hierbo is 'n binne-bladsy se gebruiks voorstelling van die LightBox 2 demonstrasie program. Die gallery wat met Visual LightBox geskep is word binne-in die bladsy uitleg geplaas. U kan ook na die 'vol bladsy demonstrasie gallery' kyk. Hierdie voorbeeld neem die hele ondersoeker spasie op om die gallery ten toon te stel.

photo album for my web page

Laai Visual LightBox Af

Laai Visual LightBox Af Laai die Gratis Weergawe
vir Windows
Laai Visual LightBox Af Laai die Gratis Weergawe
vir MAC

Visual LightBox JS is gratis vir nie-komersiële gebruik.

'n Klein fooi word benodig vir besigheids gebruik. Visual LightBox Besigheids Weergawe voorsien aan die aanvullende opsies om die Visual LightBox.com krediet nota te verwyder asook om jou eie logo oor foto's te plaas. Nadat u die betaling deur middel van beskermde form voltooi het, sal u oombliklik 'n epos ontvang met die lisensie sleutel wat Visual LightBox Gratis Weergawe in die Besigheids weergawe verander. U kan u mees verkose betaal metode kies: Kredit Kaart, Bank Oorplasing, Tjek, PayPal ens. Asook kan u die Besigheids Weergawe gratis bekom as u help met die vertaling daarvan na u eie taal, kontak ons gerus vir meer inligting: .

Koop Besigheids Weergawe vir Windows Koop Besigheids Weergawe
vir Windows

$49
Single Website
$69
Unlimited Websites
Koop Besigheids Weergawe vir MAC Koop Besigheids Weergawe
vir MAC

$49
Single Website
$69
Unlimited Websites
automate web photo gallery

Ondersteuning

Vir probleem voorskiet, funksie voorstelle en algemene hulp, Kontak Kliënte Ondersteuning en maak seker dat u inligting verskaf omtrent u ondersoeker, opererende stelsel, Visual LightBox weergawe, en skakel of relevante kode:.

RELATED